Moisturising Sun Defence SPF 20
Annique’s Moisturising Sun Defence Spray is a moisturising, soothing formula for face and body. This non-stick SPF 20 spray provides UV-filters, protecting skin against skin cancer.
Available now.

R 110.00


Voggewende Sonbeskerming SBF 20

Annique se Voggewende Sonbeskermingsproei is ‘n bevogtigende, strelende formule vir die gesig en lyf. Hierdie formule, wat nie taai is nie, verskaf UV-filters, wat die vel teen velkanker beskerm. Dit bevat baie vitamien E, ‘n kragtige antioksidant.
Vitamien E beskerm die vel teen skade wat deur vrye radikale en omgewingsfaktore veroorsaak word en help om sonskade te herstel. Dit laat mens ook jonger lyk. Beskikbaar teen die spesiale prys van R98.



AFTERSUN
Moisturising Aftersun
Antioxidant Spray

A
no-more-peel formula with rejuvenating ingredients like aloe vera and allantoin to ensure a longer-lasting tan.
Click here...





Hours of Business | Pricelist | Downloads | Wellness Clinics | Lifestyle Walking Clubs

About Rooibos | Business Opportunity | International Distributors | Feedback | Corporate Info

Knowledgebase | What's New | This month on offer | Disclaimer | Contact Us

© Annique 2007