|
Beach Tan SPF 7
Get that desired tan as quick as you can! Having a young, strong skin doesn’t exclude you from sun damage. But since you’re not going to miss out on the beach and a summer tan, Annique developed a combination of UV-filters and moisturisers for a faster, deeper tan this summer.
Annique’s Beach Tan lotion provides enough protection for younger skin to achieve a deeper tan with less UV-damage and contains no-morepeeling ingredients.
Ideal for any skin at R75.
|
 |
Strandbruin SPF 7
Verkry daardie begeerlike sonbruin so vinnig as moontlik. ‘n 2-in-1 produk wat as vogroom of sonbeskermingsroom gebruik kan word om ‘n sy-sagte, neutbruin vel te verkry.
Indien mens ‘n jong, sterk of donker vel het, beteken dit nie jy kry nie sonskade nie. Maar aangesien jy nie die strand en ‘n somersonbruin gaan vermy nie, het Annique ‘n kombinasie van UV-filters en voggewende bestanddele ontwikkel vir ‘n vinniger, dieper sonbrand hierdie somer.
Annique se Strandbruin bevat bestanddele wat afskilfering voorkom en ‘n langer songloed gee.
Ideaal vir enige veltipe teen R75.
|