|
|
![]() |
|
Annique’s After Sun Antioxidant Spray is a no-more-peel formula with rejuvenating ingredients like aloe vera and allantoin. The cooling peppermint oil and menthol relieves sunburn and calms red skin. NA-SONSORG Annique se Na-Son Antioksidant Sproei is ‘n formule wat afskilfering voorkom en vernuwingbestanddele soos aalwyn en allantoin bevat. Die unieke sproeiformule is ideaal wanneer die vel sensitief vir aanraking is. |
|