|
Men’s skin care is here to stay!
There is a worldwide call for quality formulations to suit men’s needs. Annique’s first rooibos MAN products have become firm favourites with our male customers, so we present you with the all-new MAN range with the soothing quality of rooibos.
Rooibos MAN Shaving Gel.
Not another drying, foaming formula but a genuine skin treatment with soothers and moisturisers.
Aftershave Balm
Moisturising and calming ingredients.
Rooibos MAN Foot Spray
To cool and treat feet.
Rooibos MAN Body Spray
A deodorant and after shave spray for men.
Body Wash and Shampoo
With its four uses shaving, shampoo, body soap and skin moisturiser makes it the ideal vacation companion.
|
 |
Velsorg vir mans is hier om te bly! Wêreldwyd is daar 'n aanvraag na goeie kwaliteit velsorgprodukte wat die behoeftes van die moderne man se vel aanspreek.
'n Voetsproei moet deel vorm van elke man se lyfsorgroetine. Die Rooibos MAN Voetsproei bevat natuurlike anti-swam en anti-bakteriese middels vir veilige daaglikse gebruik.
Die Rooibos MAN Lyfsproei is 'n droomproduk wat as lyfsproei, deodorant en naskeersproei gebruik kan word. 'n Ware plek- en tydbespaarder.
Die Rooibos MAN Lyfwas is ook 'n 4-in-1 produk wat as lyfwas, skeerskuim, sjampoe en voggewer gebruik kan word. Dit bevat rooibos met voggewende eienskappe sodat 'n lyfroom nie nodig is nie. Dit het boonop 'n ryk skuim wat dit ideaal maak vir skeer. Die reinigende gel is ook ideaal vir hare en lyf en was vuilheid, sweet en besoedeling skoon weg.

MAN Skeerjel is nie net nog ‘n skuimende skeerjel wat jou vel uitdroog nie, maar ‘n werklike velbehandeling met velstrelers en bevogtigers.
Die MAN Naskeerbalsem is 'n gunsteling met sy strelende en kalmerende bestanddele.
|