Mascara
This mascara glides on to provide an even coat that adds volume and lengthens the lashes. The exclusive formula builds lashes without clumping, leaving them luxuriously thick and intensely glamorous. Easy to remove with
any of the Annique Cleansers.
Maskara
Hierdie maskara wend maklik en eweredig aan. Die dun lagie verleen lengte en volume aan wimpers sonder 'n aangeplakte voorkoms. Die formule is luuks en glansryk en word maklik met enige van die Annique-reinigers verwyder.