
Liquid Eyeliner
Enhance your look instantly and draw attention to your gorgeous eyes with Annique's Liquid Eyeliner. Applying liquid eyeliner is one of the trickiest makeup tasks, but when applied correctly it will make a world of difference to your appearance.
Vloeibare Oogomlyner
Verhef jou voorkoms en trek aandag aan jou pragtige oë met Annique se Vloeibare Oogomlyner. Die aanwending van vloeibare oogomlyner is een van die moeilikste take met grimering, maar wanneer dit korrek aangewend word kan dit die wereld se verskil aan jou voorkoms maak.
Die nuutste, helderste kleure om oë op te helder. Maklik om aan te
wend en word vinnig droog. Finale afronding vir alle ooggrimering.