|
|
 |
Pure colour for lips
Intense, high-shine colour in a long-wearing, natural moisturising formula with revitalising vitamin E. The chic, modern case doubles as a mirror to apply lip colour perfectly when ever you wish.
Suiwer-kleur vir lippe
Intense, hoë-glans kleur in ‘n natuurlike voggewende formule met vernuwende vitamiene E wat lank hou. Die ‘chic’ moderne houer dien ook as spieëltjie om lipkleur enige tyd perfek te kan aanwend.
|