Fruity Lipgloss
Get glamorous, shiny lips with Annique's clear Fruity Lipgloss available in five juicy fruit fragrances.
Vrugte Lipglans
Kry glansryke blink lippe met Annique se kleurlose Vrugte-Lipglans beskikbaar in vyf sappige vrugtegeure.
Raak verlief op die glans van jou lippe. Super-glans met ‘n heerlike vars vrugte geur, sonder die swaar
gevoel. Briljante lippe!