Rosy Cheeks
A delicate, cream blusher for a glowing, natural appearance.
The non-drying formula ensures skin retains its youthful appearance.
Use darker colours for a sun-kissed appearance.
Blosende Voorkoms
‘n Verfynde, roomblosser wat ‘n gesonde, natuurlike gloed aan die vel verleen.
Die vogtige formule verseker dat die vel sy jeugdige voorkoms behou.
Gebruik donkerder kleure vir ‘n songekuste voorkoms.