|
RELIEF
purifying massage oil
Massaging and nourishing the skin to reduce cellulite and ageing is essential.
‘Relief’ is an exceptional, aromatic formula which has various benefits in treating…
• cellulite
• swelling
• muscle pain
• joint pain
• has skin toning abilities
• and rejuvenates the skin
Contains basil, rosemary, fennel, grapefruit, arnica (for pain relief), marula oil, and evening primrose.
Experience ‘Relief’.
|
 |
RELIEF
suiwerings-masseerolie
Massering en velvoeding is noodsaaklik om selluliet en veroudering te voorkom.
‘Relief’ is ‘n besonderse, aromatiese formule wat verskeie voordele bied in die behandeling van…
• selluliet
• swelling
• spierpyn
• gewrigspyn
• verbeter veltoon
• vernuwe vel
Bevat basielkruid, roosmaryn, vinkel, pomelo, arnika (vir pynverligting), maroela-, aandblom- en sonneblomolie. Ervaar verligting met ‘Relief’.
|